Geronde geslote agterklinker

Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal 308
IFA – text u
Entiteit u
X-SAMPA u
Kirshenbaum u

Die geronde geslote agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat dit voorstel is u, en die ekwivalente X-SAMPA-simbool is u.

In meeste tale is die klinker eksolabiaal (met lippe wat op 'n plooi getrek is). Daar is egter 'n paar gevalle waar dit endolabiaal (saamgepers) is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy